Engelkind
Sinéad, my engelkind
Jy is so volmaak.
God het jou met liefde
Vir mamma en pappa gemaak.
Jy het my hart gesteel
Toe dr jou in my arms le
En daar is niks beter in die wereld
Wat mamma eerder sou wou he.
Want jy is alles wat ons nodig het -
Liefde… Geluk en vrede.
Jy is die mooiste kind -
Die antwoord op ons gebede.
Mamma en pappa is lief vir jou.
Jy is ons engelkind.
Ons sal jou besekerm -
Jy is veraltyd aan ons gebind.
Die wereld kan soms wreed wees
Maar weet ons is altyd hier.
Jy is, sonder twyfel
Spesiaal deur God
Aan ons gestuur!
Lief vir jou
Mamma en pappa
Greatest news of my life
I’ve been out of touch for a while now, but I promise to start posting again soon…
May 2012 was the best month of my life!!!! We got engaged and we found out that we are pregnant!!!!!!!!!!
the greatest news of my life!!!!!!
take care
Caryn
my own attemp at photo editing haha
Druppels van jou

Ek luister na die reën.
Ek luister na die reën..
Ek luister na die reën…
In jou oê.
Ek volg die druppels teen die glas
wat op ‘n tyd
nog JY was…
Ek luister hoe jy lag,
Die lied van die goue maan -
toe jy nog
nou die dag
voor my kon staan!!!
Never look back
Too long did I wait,
too much did I take -
My love - but was lost,
my life - but was fake!
Once, I remember
Twice, I forgot.
Was it me - was it not?
One after the other,
Two - all at once -
Thus, not by my mother did I learn this dance!
Sad life I have led,
Deep cuts I have bled;
You may not look back,
NEVER back they all said.
Now, too long did I wait -
my life has gone by,
Too much did i take
but never cried.
Day after day,
sad and hurt -
I listened to them say:
NEVER look back…
NEVER back, they all said.
Too long did I wait -
Now I am dead!!!!
Verlore

Donker skyn die helder son,
Koud val sy strale op my neer.
Ek weet ek verlang na hom -
Dis die rede vir my seer…
Juis toe ek by die venster staan
en kyk hoe hy verdwyn;
het die warm van die son
koud deur my geskyn!!!

En voor jou staan die deure oop -
Tyd vir jou om deur te loop.
Gewag tot laat om jou te kom haal,
Die einde van jou lewens verhaal.
By ‘n oopte staan jou mense saam -
Totsiens my vriend, jy moet nou gaan!
Rose val oor jou kus -
“Ashes to ashes”
jy moet nou rus.
Love so true
My loving boyfriend
I’ve had many crushes….
I remember every one!
And yes, I’ve had a few boyfriends -
I’ll admit,those days were fun!
But I’ve only ever had one true love….
And Baby,you know its true….
I’ve never loved anyone the way I LOVE YOU ♡
Catch me
You can’t tell the difference
From my tears,and the rain…
From the smile on my face -
Hiding all the pain.
Don’t think that its okay
To leave me behind
While you walk away….
Walk away.
I cry in the shower -
No one truly understands,
I cry when you leave -
And by the touch of your hand.
I’m happy and sad
Crying,but glad.
Do you know what it feels like
To be me?
Colorful and black
Looks the same to me.
There is no bright side at all….
All I ask,my love
My sweet…..
Please catch me when I fall